Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Geliefde skrywer sterf aan kanker
‘n Geliefde Afrikaanse skrywer Madelein Rust wie se laaste boek pas op die rak verskyn het, is Woensdag 6 Augustus aan kanker oorlede.
-
Bloemfontein sculptor wins art competition, announces solo exhibition
Miné Kleynhans wins the 2024 Sasol New Signatures competition, showcasing her exhibition on contemporary mysticism at Pretoria Art Museum.
-
Eunice-koor wen pryse op ATKV-Applous se eindronde
Eunice se Vitae Cantamus-koor het twee pryse verower op die ATKV-Applous-skoolkoorkompetisie se finaal wat verlede week in Pretoria plaasgevind het.
-
Bethlehem police seek information after discovery of woman’s burnt body
On Monday 4 August, a community member made the horrifying discovery of a woman’s body.
-
Nuwe leier wil ander dien, ondersteun
Moroeroe se droom vir VKB Brokers is dat dit ‘n sterk finansiële maatskappy sal wees, maar ook meer as dit: om kliënte te help om goeie finansiële besluite te neem.
-
DemZa Bethlehem kry ‘n nuwe tuiste
Dit is met groot opgewondenheid dat DemZa die nuus met sy kliënte deel dat die Bethlehem-tak na ‘n nuwe perseel geskuif het. Dit is nou in ‘n goed geleë gebied, […]
-
Inwoners se frustrasie hoop op oor onvoltooide werk van Dihlabeng-munisipaliteit
BETHLEHEM – ‘n Hoop grond en afval teer wat op die hoek van Impala-singel en Buitestraat in Bethlehem, voor die oprit van ‘n inwoner deur die Dihlabeng-munisipaliteit gelaat is, is […]
-
Mangaung stort in duie, maar stadsbestuurder kry volpunte op KPI
Die stadsbestuurder van die Mangaung-metro het ‘n verstommende 100% gekry vir sy sleutelprestasie-beoordeling (KPI) – dit terwyl die metro se verval vir almal sigbaar is. VF Plus-raadslid Henry Denner sê […]









