Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Hou bene, hou!
Driekamp-atlete van Bethlehem het dié dorp se naam die afgelope naweek hoog gehou op die Vrystaat-kampioenskapsbyeenkoms.
-
Yswit skade tref streek
Nadat uiters vreemde weerpatrone die afgelope tyd in die Vrystaat geheers het, het stormweer verlede week groot skade vir verskeie boere ingehou. Dit is veral Oos-Vrystaatse boere wat graangewasse op die landerye het wat die swaarste deurgeloop het.
-
Aanvallers nog soek
Nog niemand is in hegtenis geneem ná die aanval op Sakkie Bell, ’n boer in die Bethlehem-distrik, nie.
-
Papier is geduldig om haar gedigte te laat lewe
Gedigte uit ‘n jong Bethlehemiet se pen, het haar as die algehele wenner in die jeugafdeling van die bekende Ink Skryf in Afrikaans-kompetisie besorg.
-
Misdadigers ál meer doenig
Die feestyd is op hande en die owerhede maan sakeondernemings en die inwoners van dorpe om veral nou paraat te wees.
-
My hart bly hiér
Onlangs ry ek om inkopies te gaan doen en ek besluit om by een van ons werknemers te stop om te verneem hoe dit gaan.
-
Kenner verryk Bhm-klublede
Lede van die Bethseals-klub in Bethlehem het onlangs ’n afrigtingskliniek, aangebied deur die oud-Olimpiese swemmer en afrigter Simon Grey, bygewoon.
-
Hulp verleen aan Reitz-behoeftiges
Grain Field Chickens (GFC) het op Donderdag, 27 Oktober, vanjaar sy sewende liefdadigheidsgholfdag vir behoeftiges in die Reitz-gemeenskap in Clarens, aangebied.
-
Sibbe staan terug vir geen uitdaging
Twee sibbe van Bethlehem het aan ’n driekamp-ligabyeenkoms by Maselspoort, buite Bloemfontein, deelgeneem.
-









