Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Kerstyd se ware betekenis hou belofte
Oral in die media en sosiale media word die feestyd as die beste en wonderlikste tyd van die jaar beskryf.
-
Star plays her part in world cup
A young and upcoming hockey player from Bethlehem is a member of the national U21 team that is currently representing the country at the junior world cup in Chile, South America.
-
Fluit-fluit, die storie is ná dekades eindelik uit
’n Inwoner van Kroonstad was verheug toe hy ná jare sy hande op sy eie Brolloks en Bittergal kon lê; dit nadat hy sedert sy laerskooldae gewonder het hoe die storie eindig.
-
Beseer ná val
’n Gr. 8-leerling aan die Hoërskool Salomon Senekal in Viljoenskroon herstel wonderbaarlik nadat hy in ’n vierwielmotorfietsongeluk was.
-
Vriende trap saam om ander te steun
Twee oud-Vrystaters die bekende Jannie du Plessis en Freddie Fourie het voor hul wegspring aan die uitmergelende Munga-bergfietswedren wat van Bloemfontein tot Wellington strek, op uitnodiging by die Johan Slabbert-skool in Kroonstad besoek afgelê.
-
Kerstyd verg oop oë en ore
Die “silly season” het vir seker aangebreek, want die vreemdste en mees bisarre stories is besig om kop uit te steek.
-
Egpaar sterf kort ná mekaar
’n Gesamentlike diens is vir ’n geliefde egpaar van Kroonstad gehou nadat dié twee oudonderwysers vyf dae ná mekaar gesterf het.
-
Hou vas aan die ankers
Hoe kry ’n boom gebot as die omstandighede swaar is? Hoe groei ons as dit swaar gaan en die weersomstandighede is teen ons? Deur ons wortels – stewige en gesonde wortels wat diep in God geanker is.
-
-
Kunswerke geniet die kollig
Drie studente van die Mari Leonard-kunsklasse in Kroonstad het uitstekend tydens die jaarlikse nasionale Santam-kinderkunskompetisie presteer.







