Die 2025 matriekafskeidseisoen is in volle swang. Elke jaar is die geleentheid ‘n hoogtepunt op matrikulante se sosialekalender. Op die wyse sluit hulle, hul skoolloopbaan  op ‘n swierige en glans manier af. Spoggerige uitrustings wat met ‘n pragtige onthaal gepaard gaan is kenmerkend van die geleentheid.  

Matrikulante van oor die Vrystaat heen het hul matriekafskeidfoto’s met VrystaatKroon gedeel. VrystaatKroon nooi ook die skole wat nog nie matriekafskeid gehad het nie, om hulle foto’s te stuur. Stuur jou foto met naam en van, asook jou metgesel se naam en van, skool en fotograaf se naam na madli.grobbelaar@novusmedia.co.za of per WhatsApp na 083 718 0879. 

Duaney van Wyk van die Hoërskool Fichardpark in Bloemfontein. FOTO: Yolandie Botha Photography
Anchri Rothman en Freddie Meyer van die Hoërskool Bothaville. FOTO: Monique van As
Ria-Li Swanepoel van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem. FOTO: Lize Terblanche Fotografie Credit: Lize Terblanche
Twanè Erasmus van die Hoërskool Schweizer Reneke. FOTO: Fantastic Photography

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article