Drie leerlinge aan die Laerskool Jordania in Bethlehem het na die laaste uitklopfase van die nasionale aanlyn skaakkompetisie deurgedring. Van links is Marinus van der Merwe (sewende in die o.10-afdeling), Hanco Steyn (onder die 14 toppresteerders in die o.12-afdeling) en Wian Steyn (onder die 14 toppresteerders in die o.10-afdeling).Foto: Verskaf

Maak goeie skuiwe

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article