Die Voortrekkers se Kroon-kommando van Kroonstad het op Dinsdag 4 Februarie, wat ook Wêreldkankerdag is, ’n besoek by die liefdadigheidsorganisasie Northern Free State Caregivers (NFSCG) in Kroonstad afgelê. Daar het Minnie Burger, wat kanker oorleef het, haar inspirerende storie as kankeroorwinnaar met die lede van die kommando gedeel. Hier is die kommando saam met Minnie Burger (heel regs, voor) in pienk, tydens die besoek. Foto: verskaf


Luister na taal van oorlewing

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article