Die lente verkondig sy teenwoordigheid luidkeels met die vrolikste bloeisels, van wit tot pienk, en grasgroen blare aan bome. Ná die grou winter is die Vrystaatse landskap kleurryk, asof in ’n oogwink. Dié foto van ’n lenteskouspel in die Oos-Vrystaat is in Clarens geneem.Foto: Marietjie Hayward


Laat Oos-Vrystaters wonder of winter ooit werklik was

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article