Die Hoërskool Trio in Kroonstad se o.15- Fast Five netbalspan is as die algehele wenner in die Vrystaatbeker-toernooi gekroon. Die span het hierdie eer op 17 September in Bloemfontein verwerf en sal vroeg in Oktober aan die nasionale netbalkampioenskap in Boksburg deelneem. Van links is, voor: Dané Ahlers, Ananke Loubser, Ananda Loubser en Juanita Kriel (afrigters)

Kom bo uit in spel vir flinke vyf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article