Die Kroonheuwel-Voortrekkers in Kroonstad het op 1 Maart ’n deurnagkamp bygewoon. Verskeie aktiwiteite is deur die nag aangebied om die lede op en wakker te hou. Hier is die groep Voortrekkers wat die kamp bygewoon het voordat dit die Saterdag ten einde geloop het.Foto: Verskaf


You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article