Verskeie ondernemings in Kroonstad het hulle daartoe verbind om sypaadjies, verskeerseilande en verkeer­sirkels langs en in die strate om hul perseel in stand te hou. Hier doen werknemers van Quantum Field Services Vrydag (04/08) herstelwerk aan die sypaadjie voor dié onderneming. Van links is, voor: Soutie Wentworth (eienaar)

Knap hul omgewing op

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article