Vanjaar sal Kersvader weer die kinders in Bethlehem op Oukersdag besoek om geskenke af te lewer.

Die Bethlehem-museum steun die projek, en Kersvader sal met die 1949 Mack-brandweerwa ry om die geskenke aan die kinders te besorg.

Enigeen wat wil hê dat Kervader hul kinders se geskenke by die huis moet aflewer, betaal R250 per adres – ongeag die aantal geskenke.

Vir meer inligting, asook vir besonderhede oor waar om die geskenke af te gee, bel Tertius du Preez by 082-889-4294.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article