Die treffende sonsopkoms op 1 Augustus is deur Marlize du Plessis in Kroonstad se middedorp afgeneem terwyl sy op pad werk toe was. Dit was die oggend nadat Kroonstad die Sondagaand as die algehele wenner van Kwêla op kykNET se Dorp van die jaar-kompetisie aangekondig is. Du Plessis sê die sonsopkoms was vir haar mooi, en boonop simbolies, veral ná die oorwinning.


Glimlag oor dorp

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article