Marilé Swanepoel (17) het die skilderagtig gloeiende sonsondergang, met twee beeste wat rustig by ’n dam op die plaas Humansdam in die Senekal-distrik wei, in ’n foto verewig. Sy is ’n leerling aan die Hoërskool Paul Erasmus in Senekal. Dié skool beoog om binnekort ’n fotografieklub te begin om leerlinge blootstelling aan dié tydverdryf te gee.

Credit: SYSTEM

Geniet laaste stukkie sonskyn van die dag

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article