Vyf netbalspelers van die Laerskool Truida Kestel in Bethlehem het gekwalifiseer om aan die Vrystaat-proewe op Dinsdag 30 April in Welkom deel te neem. Van links is Kristi Wessels, Martiné Eksteen, Heilene Meintjes en Wilmari van der Merwe wat is gekies vir die o.13-proewe, en Mizé van der Merwe (inlas) sal aan die o.12-proewe deelneem.Foto: Verskaf


Gekies vir puik spel op die netbalbaan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article