Dié netbalspelers van die Hoërskool Trio in Kroonstad is vir Vrystaatspanne gekies. Van links is Minique Labuschagne (o.15, Jaguar-span), Bonolo Boneni (o.14, Cheetah-span) en Jolene van Schalkwyk (o.14, Lynx-span).

Skole: Gekies om VS te verteenwoordig in netbal

Dié netbalspelers van die Hoërskool Trio in Kroonstad is vir Vrystaatspanne gekies. Van links is Minique Labuschagne (o.15, Jaguar-span), Bonolo Boneni (o.14, Cheetah-span) en Jolene van Schalkwyk (o.14, Lynx-span).

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article