Die winter sluip al nader – terwyl die kleurvolle herfs besig is om te groet. Die nasionale weerdiens voorspel vir die komende week mooiweer tot gedeeltelik bewolkte toestande met koeler temperature. Moontlike reën word van Vrydag (27/05) tot Sondag (29/05) oor die oostelike dele van die Vrystaat verwag, wat taamlike koeler weer kan meebring. Dié herfstoneel is in Clarens afgeneem.Foto: Marietjie Hayward


Gaggel en snater in goue herfsson

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article