’n Onvergeetlike ervaring wag vanjaar op besoekers aan die derde Ignite and Revive-fees in Kroonstad. ’n Vol feesprogram met vermaak en talle nuwe toevoegings word beplan vir die geleentheid, wat van 30 Augustus tot 1 September aangebied word. Lees meer op bl. 8 oor wat feesgangers kan verwag.Foto: Madli Grobbelaar


Feestelikheid verbreed

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article