Latest Past Events

Poppekas pret met Udo Uil

@ Kom ontmoet vir Udo Uil – vertolk deur Martin Schwella – in sy nuwe poppekas vertoning by die Pretty Gardens Baby & Toddler Fair 2025: Hoe Hoe!  Hierdie vrolike vertoning vol liedjies en lag leer kinders: hoe om te vra en geduldig te wag vir ’n antwoord en dat integriteit en luister belangrike deel van elke […]

Storietyd by die Baby & Toddler Fair

@ Dis storietyd by die Pretty Gardens Baby & Toddler Fair 2025 Kom luister saam met jou kinders na Martin Schwella – die skrywer, illustreerder én stem agter die geliefde Schink Stories oudiostories.’n Kans om die karakters en stories lewendig te hoor, direk uit die mond van die skrywer. Geen fênsie vertoning nie, net stories en […]

Gratis