9 October 2025 @ 18:00
Die gasvrou vir vanjaar se geleentheid is die voormalige Protea-netbalspeler Vanes-Mari du Toit.
Sy sal saam met Rethabile Moshounyane, ‘n plaaslike radio-aanbieder en student aan die Universiteit van die Vrystaat (UV), die verrigtinge lei.
Hou Novus Media se gemeenskapskoerante in die Vrystaat – BloemNuus, BloemExpress, Vista en VrystaatKroon – dop vir meer inligting oor vanjaar se benoemings.
Die geleentheid is op Donderdag 9 Oktober en begin om 18:00 vir 18:30. Kaartjies kos R480 per persoon en R4 800 vir ‘n tafel van tien. Om te bespreek of meer inligting te kry kontak Ainslee Oosthuyen by 074 120 4450 of stuur e-pos na ainslee@spottedapple.co.za.
Novus Media
0741204450
ainslee@spottedapple.co.za



