Trio-Kersmark

25 November 2025 @ 08:00 17:00

Die jaarlikse Trio Kersmark in Kroonstad sal vanjaar vanaf 25 tot 29 November by die Trio Landbouterrein plaasvind.

‘n Groot verskeidenheid asook unieke produkte sal te koop aangebied word.  Vir meer inligting of om ‘n stalletjie te bespreek bel Carina Serfontein op 083 635 2851.

Trio Hoërskool – Carina Serfontein

083 635 2851

Trio Landbou-terrein

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article