Pyporrelkonsert

28 September 2025 @ 12:00

‘n Feestelike pyporrelkonsert word by die NG kerk Bethlehem-Panorama om 12:00 aangebied.

Orreliste Ansie Naudé, Connie van Niekerk, Louri Coetzee en Theunis Marais sal die vertoning lewer. Vir meer inligting of navrae bel Susan Maré op 076 997 7646.

NG Kerk Bethlehem-Panorama

076 997 7646.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article