Kersliedere vermaak

16 November 2025 @ 09:00

Kom beleef die wonder van Kersfees wat op Sondag 16 November deur die NG kerk Kroonstad-Oos aangebied word.

Die Deo Gloria-koor onderleiding van Erna Rademan sal kerkgangers met pragtige Kersliedere en solosang vermaak. Almal is welkom om dit by te woon en ‘n sagte kollegte is welkom.

NG Kerk Kroonstad-Oos

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article