Geloftediens

16 December 2025 @ 08:45

‘n Gelofte diens word by die Geloftefeestereein in Preekstoelpad, Bethlehem gehou. Voorafsang sal om 08:45 begin waarna ‘n diens volg en daarna om 11:00 word ‘n bring en braai-geselligheid gehou. Bring eetgerei, stoele en braaivleis saam. Vleisbraaivure word voorsien.

Danie

0823362353

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article