Bingo-pretaand

31 October 2025 @ 18:00

Solidariteit Helpende Hand hou ‘n bingo-pretaand by die Kroonstad-buiteklub ten bate van die organisasie.

Kaartjies is teen R110 per persoon beskikbaar en dit sluit ‘n kerrie-en-rysete asook twee bingo-kaartjies in.

R110

Solidariteit Helpende Hand

082 412 5470

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article