Twee onderwysers en twee leerlinge aan die Hoërskool Witteberg in Bethlehem het hul staal getoon en deelgeneem aan die Twee Oseane-marathon, wat die naweek van 13 April in Kaapstad plaasgevind het. Al vier het die marathon voltooi, elkeen in ’n goeie tyd. Van links is Lenka Claassen, Kaylin le Roux, Cara Cilliers en Pula van Niekerk.Foto: Verskaf


Durf die pad aan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article