Twee leerlinge aan die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem het op 11 Oktober uitstekend gevaar in die Netwerk24 Blitzbrein- aanlyn kompetisie. Liam-Lloyd Doman is tweede in die Vrystaat en Susan Bender eerste in dié provinsie.Foto’s: Verskaf


Dink flink

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article