Bibberweer het Vrystaters die afgelope naweek begroet, so in die lente, met sneeuneerslae wat in die Oos-Vrystaat voorgekom het. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens in Bloemfontein voorspel warmer weer, met min of geen reën, vir die komende week. In die Noord- en Oos-Vrystaat sal minimum temperature wissel tussen 6 °C en 14 °C, met maksimum temperature tussen 19 °C en 30 °C. Dié skilderagtige foto is 5 km buite Kroonstad langs die Paryspad geneem.Foto: Dave Ross


Bied ’n skilderprag-blik op die pad vorentoe

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article