gemeenskap in die Oos-Vrystaat waar mense met verskillende agtergronde en tale
ingelig is oor hul gemeenskap, sy behoeftes en hoe om te help.
plaas die koerant graag hierdie versoeke.
- vroue
wat deur hul mans mishandel word en mans wat deur vroue mishandel word; - mense wat
geliefdes aan die dood afgestaan het; - plaaslike inwoners se veiligheid;
- gevangenes wat vrygelaat word, sodat
hulle met sukses in die samelewing ingesluit word en hul lewe positief
aanwend; - ons
plaaslike burgemeesters in Dihlabeng, Setsoto en Nketoana; en - die jeug
van Suid-Afrika, om groot te word as ’n geslag wat God ken.
Sê
dankie vir die milde reën wat in ons omgewing geval het en die vooruitsig van
nog reën.
SMS of
WhatsApp jou gebedsversoek (met of sonder jou naam) na die redakteur by
060-6637-489 of stuur ’n e-pos naMarguerite.Vermeulen@ volksblad.com.





