Leerlinge aan die Laerskool Truida Kestell in Bethlehem het uitstekend gevaar op die halfeindronde van die Vrystaatse ATKV-redenaarskompetisie en het in die top-10 in hul onderskeie kategorieë geëindig. Voor, is: Andries van der Walt (gr. 1, derde in sy kategorie)

Praat sake op redenaarskompetisie uit

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article