Geen sneeuval word vir die volgende week oor die Vrystaat voorspel nie, maar ligte neerslae kan op die Lesotho-berge voorkom, sê Lungile Makondo van die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) in Bloemfontein. Van Donderdag (25/05) af word reën en donderbuie oor groot dele van die Vrystaat voorspel, en dit behoort teen Vrydag 2 Junie op te klaar. Minimum temperature sal onder 10 °C wees, met koue tot koel temperature gedurende die dag. Die verwagte maksimum temperatuur sal tussen 16 °C en 22 °C wissel.Foto: Madli Grobbelaar


Gryp die sleutels en gaan verken die paaie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article