Fano Linde, ’n leerling aan die Hoërskool Voortrekker, het die Griffons se o.18-Cravenweek­span in vanjaar se toernooi in George verteenwoordig. Fano is as die toernooi se beste voorspeler aangewys. Hy is ook as die speler van die wedstryd teen die Limpopo Blou Bulle aangewys.Foto: Verskaf


Stal sporttalent op veld uit

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article