In die Rapportryerbeweging in Bethlehem se Pro-Afrikaanskompetisie vir hoër­skole word voorleg­gings op tien prestasie-terreine takseer, waar­onder suiwer, verbeeldingryke en skep­pende taal­gebruik. Topdeelnemers in elke afdeling kry ’n sertifi­kaat, ’n R300-kontantprys en ’n trofee. Van die Hoër­skool Voortrekker wen Mila Kotzé (senior meisie) en Liam-Lloyd Doman (senior seun). Links is Danie Eichstädt (voorsitter en projekleier van die Rapport-­ryers) en regs Zeldi Odendaal (skakelonderwyser).


Span spog-Afrikaans in

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article