’n Hittegolf met baie warm weerstoestande word van Woensdag 22 November tot Vrydag vir die Noord- en Oos-Vrystaat voorspel, met moontlike reënslae, sê Rejoice Mohlamme van die Suid-Afrikaanse Weerdiens in Bloemfontein. Maksimum temperature sal wissel van 33 °C tot 36 °C, met minimum temperature tussen 14 °C en 22 °C. Dié foto met belowende reën op die horison en jong mielies wat kop uitsteek, is op die Almakoplaas in die Warden-distrik afgeneem.Foto: Marilou Corver


Hunker na reën wat pantser teen naderende hittegolf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article