’n Gesonde Hartmann-bergsebravulletjie genaamd Axel is op 27 Januarie by Thula Game Lodge buite Kroonstad gebore. Dié sebra-spesie word geken aan die los keelvel, asook dat hul strepe nie tot op hul pens strek nie, maar die strepe aan die bene wel tot by die hoewe. Hier wei klein Axel rustig saam met sy ma tydens ’n skouspelagtige sonsondergang op 17 Februarie. Foto: Barbara Fraatz


Soek na plek om kop neer te lê

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article