Personeellede aan die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem is as lede van die Griffon-skolerugby-bestuurspan gekies. Van links is Jan Kotze (afrigter vir o.16B), Dries Pretorius (sameroeper vir sewesrugby), Gys Coetzee (sameroeper vir o.18), Jakkals Scheepers (afrigter vir o.16B), Justin Taylor (afrigter vir die Grant Khomo-week) en Marnus Mathee (afrigter vir die o.15-Rhino-week).Foto: Verskaf


Staan gereed om leiding by Griffons te neem met skolespanne

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article