Casey-Jean Terblanche, onderwyser en hokkieafrigter aan die Hoërskool Witteberg in Bethlehem, is gekies as hulpafrigter vir die Vrystaat-o.21-vroue-hokkiespan. Die span sal aan die nasionale toernooi deelneem wat van 28 April tot 4 Mei in Kaapstad plaasvind. Terblanche is Witteberg se hokkiehoof, wat ook die eerste meisiehokkiespan afrig.Foto: Verskaf


Opgeroep danksy vaardigheid met hokkie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article