’n Vroueoggend met Liesel Krause-Wiid (heel links) is op 18 Mei deur die NG kerk Kroonstad-Noord aangebied. Die tema van die praatjie was “Stof jou drome af”. Ná die praatjie is die vroue op ’n ligte middagete trakteer. Saam met Krause-Wiid is van links Hanlie Schwim, Niekie van Heerden en dr. Suzanne van der Merwe.Foto: Verskaf


Maak tyd om hul drome met ander te deel

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article