Dit wil voorkom asof die winter stelselmatig naderkruip, hoewel die Noord- en Oos-Vrystaat nog matige tot warm dagtemperature beleef. Die Suid-Afrikaanse Weerdiens in Bloemfontein voorspel vir die komende week in dié streke minimum temperature wat van 4 °C tot 6 °C sal wissel en maksimum temperature van 20 °C tot 23 °C. Die foto is in Clarens geneem. Dié is een van Hot Air Ballooning SA se warmlugballone wat gereeld in die omgewing sweef. Foto: Cecile Nijland


Sweef deur laaste stukkie warm herfslug

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article