Een van die projekte vir Mnr. en Mej. Bethlehem Voortrekker (BVHS) was geldinsameling vir die Charlotte Theron-kinderhuis (CTK). Die ywer waarmee deelnemers die projek aangepak het, het beteken dat hulle vir elke kind by die kinderhuis ’n swemhanddoek kon skenk, asook ’n bedrag geld wat vir die kinders se sporttoere aangewend kan word. Die oorhandiging is op 24 Mei gedoen. Van links is Carli Oosthuizen, Surette Labuschagnè (CTK), Cecil Parsons en Carisé van Rooyen.Foto: Verskaf


Help om kinders se sportdrome te verwesenlik

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article