Die o.14A-span van die Hoërskool Voortrekker in Bethlehem het van 19 tot 21 Julie teen die spanne van topnetbalskole kragte gemeet op die Suid-Afrikaanse skolenetbal­kampioenskapsbyeenkoms by die Hoërskool Randburg. In die laaste uitspeel­ronde het Voortrekker die Hoër­skool Secunda met 15 – 14 geklop. Van links is, voor: Dariska Exley, Marné Corne­lius, Meanke Meyer en Ame­lie Pretorius, agter: Chloë Nienaber, Gerné Potgieter, Tuliswa Mathewe en Cara Rautenbach.Foto: Verskaf


Skitter op baan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article