Die polisie in Bethlehem benodig dringend inligting oor Joliene Webster (17) van Môrelig, Bethlehem, wat sedert Vrydag 25 Oktober vermis word. Joliene is laas met ’n vriend gesien en het nie weer teruggegaan huis toe nie. Enigiemand wat weet waar Joliene haar bevind, word gevra om lt. kol. Marius Nel van die Bethlehem-speurdiens op 082-526-2717 of 058-307-5700 te bel.Foto: Verskaf


Tienermeisie (17) vermis

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article