Waldo Snyman (links, rugbyafrigter) en Christo van der Nest (direkteur van rugby) van die Hoërskool Witteberg in Bethlehem het die Stellenbosch-sportakademie (SAS) se seminaar oor afrigting, wat van Woensdag 4 Desember tot Vrydag by die Markötter-sportterrein van die Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch plaasgevind het, bygewoon. Felix Jones (voormalige Springbok-verdedigingsafrigter), Jaco Peyper (skeidsregter), Joey Mongalo (verdedigingsafrigter), Hawies Fourie (Boland Cavaliers-afrigter) en oud-Springbokke Duane Vermeulen en Pierre Spies was ook daar.Foto: Verskaf


Slyp afrigtingvernuf

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article