Rosendal Asemfees

25 October 2025 @ 08:00 17:00

Die Rosendal Asemfees sal op Saterdag 25 Oktober, by die Rosendal Backpackers op die dorp plaasvind. Gaskunstenaars, verskeidenheid stalletjies en ‘n heerlike biertuin sal beskikbaar wees. Kostes is R 100 per volwassene en R50 per kind.

Vir navrae of beprekings stuur ‘n epos aan asemfees@outlook.com of skakel 083 395 0629.

Rosendal Backpackers

083 395 0629

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article