NG kerk Bethlehem-Oos hou sy Oosfees

1 August 2025 @ 12:00

Die NG kerk Bethlehem-Oos se Oosfees word aangebied. Heerlike eetgoed kan bestel word ter ondersteuning van die fees. Tien pannekoeke teen R60, kerrie en rys teen R30, worsbroodjies teen R25 en sosaties is teen R25 te koop. Bestellings moet voor of op Woensdag 30 Julie geplaas word. Skakel 073 126 2902 om bestellings te plaas. Alle bestellings kan Vrydag tussen 10:00 en 12:00 afgehaal word.

NG kerk Bethlehem-Oos

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article