Gholfdag ten bate van diere in Bethlehem

8 August 2025 @ 12:00

ʼn Gholfdag ten bate van die Dierebeskermingsvereniging (DBV) in Bethlehem, sal weer deur Railway Liquorland Bethlehem by die Clarens-gholfbaan aangebied word. Dit kos R350  per persoon wat ‘n halfwegete insluit. Die formaat is 2-bal better ball scramble drive. Vir navrae skakel Marius Dreyer op 082 819 7882 of vir besprekings bel Heinrich Dyer op 058 256 1270.

Railway Liquorland Bethlehem

0828197882

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article