Die Laerskool Voluit in Virginia se Mammas wat Omgee-groep vergader weekliks om vir die skool se leerlinge, onderwysers en ouers te bid. Met Paastyd het hulle leerlinge aan die ware betekenis van Paasfees herinner en vir elkeen ’n paaseier gegee. Van links is, voor: GJ Peens, Monique Venter en Dylan de Lange

Wys omgee deur betrokkenheid

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article