Die Laerskool Voluit in Virginia het vir Rene-Lili Cordier (5), ’n leerling aan die Welkom-Volkskool, ’n muntlegging gehou. “Sy ly aan ’n seldsame kinderkanker, kinderneuroblastoom, en is ernstig siek – sy bly daagliks in ons gebede,” sê Anuschka Cronje, ’n onderwyser aan Voluit. By die munte wat ingesamel is, is van links, voor: Bongi Keohitlhetse en Kylie Cochran; agter: Terchwin Gewers en Teresa Tleru.
Vollies gee om
Marti Will
|

Vollies gee om
Marti Will
|

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-

Projek maak ’n groot verskil
Die Laerskool Voluit in Virginia het op Vrydag 15 November ’n skoenedag by die skool…
by
Marti Willon
-

Leerlinge mik gemaklik na teiken
Marti Will Die Voluit Primêre Skool bied die afgelope sewe jaar boogskiet as 'n sportsoort…
by
Vistaon
-

Gemeenskap in rou gedompel ná skielike afsterwe van geliefde onderwyser
Geliefde omgee juffrou sterf in ongeluk en laat groot leemte
by
Marti Willon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
