The Thabong Police and Prisons Civil Rights Union (Popcru) and the Local Criminal Records Center (LCRC) did a community outreach to the Tsakani Primary School in Thabong on 7 November.…
Onder die 1 422 verdagtes wat in hegtenis geneem is, was 388 gesoekte verdagtes. Dit sluit in 101 verdagtes wat gesoek is vir aanranding, 21 vir verkragting, en ander vir…
The crimes occurred during July and August 2022. In the initial incident during July 2022, Mariti summoned three girls to his private quarters under the false pretence of requiring assistance…
Benewens die teetuin sal ‘n restaurant met braaivleis-etes, pannekoek en poedings, asook talle ander kos-stalletjies daartoe bydra om die innerlike te versterk. ‘n Rits vermaak-aktiwiteite word vir die kinders gereël.…
The monthly Welkom Publicity Association flea market has been around for more than four decades and continues to attract people from all over the Goldfields to buy that special something…
Onkarabetse Leeuw (5), neef van Katleho Joy Leeuw (3) wat onlangs wreedaardig in Glen vermoor is, word reeds dae lank vermis.
Diep kommer heers oor die aantal bek-en-klouseer gevalle in die Vrystaat wat skerp styg. In ‘n verklaring van die departement van landbou en landelike ontwikkeling wat op Donderdag 6 November…
An extortion scheme apparently operating from prison by inmates led to a Hawks’ investigation into WhatsApp impersonation scams.
Vreemde weerpatrone het die afgelope week groot skade in dele van die Oos-Vrystaat gemaak.
Sakelui van Gariepdam is moedeloos omdat hulle maande lank spook sonder water. Dit terwyl die LUR van toerisme in die Vrystaat almal nooi om in die Vrystaat te kuier.