Police members of Operation Vala uMgodi arrested a 34-year-old woman for dealing in drugs, and seized drugs with an estimated street value of R161 000 during a raid in Welkom.…
A 70-year-old man was arrested for possession of suspected stolen livestock on a farm near Virginia. On 26 March, members of the Virginia Rural Safety unit, together with the Odendaalsrus…
Ernst (gr. 7, links) en Eben Fourie (gr. 4), leerlinge aan die Primêre Skool Naudeville, het op 29 Maart aan JKA Karate Vrystaat se kampioenskapsbyeenkoms in Bloemfontein deelgeneem. Ernst het…
Eugene Smith, ‘n leerling van die Primêre Skool Naudeville het op 29 Maart aan die Lejweleputswa skaaktoernooi deelgeneem en tweede gekom in sy ouderdomsafdeling
Four learners of the Orion School in Welkom were included in the Free State athletics team for learners with special educational needs (LSEN) taking part in the South African Schools…
5 April Die NG kerk Welkom Noord bied van 08:00 tot 16:00 ‘n Pret Dag aan. Die gemeenskap word genooi om ‘n heerlike dag vol pret en plesier te geniet.…
Ek was onlangs in Virginia om van ons vriende wat jare daar gewoon het hul eertydse dorp te gaan wys. Sjoe, wat ‘n skokkende prentjie. Die besigheidsdeel is vieslik vuil.…
Evidently our traffic lights are not operational due to vandalism, this obligates traffic officers to be the ones ensuring a smooth flow of traffic, especially during peak hours in the…
Ons nader Paastyd, die kruisiging en opstan- ding van ons Here Jesus Christus. Hierdie is ook vir ons die voorbereiding en versterking van ons geloofspad.