Die gewilde musikant Junior King van Gqeberha is vanoggend in ‘n motorongeluk op die N1 in die Vrystaat dood.
Following allegations of sexual harassment, the general manager for communications in the Mangaung Metro was placed on special leave.
Die finansiële bestuurder van die huiseienaarsvereniging van die Woodland Hills Wildlife Estate is afgedank nadat sy glo miljoene rande gesteel het.
Here is a fun event for the family. Take photos of Bloemfontein landmarks and stand a chance to see your picture included in a book on Bloemfontein.
‘n Oud-onderwyser van die Laerskool Universitas (Tjokkies) in Bloemfontein is Vrydag ná ‘n mesaanval op die N2 naby Kaapstad-lughawe dood.
Die Bloemfonteiner wat verlede maand in ‘n ernstige ongeluk op ‘n plaas in Amerika was, is terug by die huis.
Onkarabetse Leeuw (5), neef van Katleho Joy Leeuw (3) wat onlangs wreedaardig in Glen vermoor is, word reeds dae lank vermis.
A replica of a blockhouse at Tierpoort outside of Bloemfontein will be opened in November at the War Museum of the Boer Republics.
Die tweede jaarlikse trauma-simpisium vind op 23 en 24 Oktober in Bloemfontein plaas vir mediese personeel wat in die trauma-bedryf werk.
‘n Bloemfonteinse gesinsman word met ernstige beserings in ‘n hospitaal in Amerika behandel ná ‘n ongeluk.